Bladsye

Woensdag 30 Maart 2016

Die geloof is uit die gehoor

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God. Romeine 10:17 #afrikaans #bybelveers

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God.
Romeine 10:17


Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God. Romeine 10:17 #afrikaans #bybelveers

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God. Romeine 10:17 #afrikaans #bybelveers
Facebook cover

Vrydag 18 Maart 2016

My God, op U vertrou ek {Psalm25}

 Bet.  My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. Psalm 25:2 #afrikaans #bybelvers


Bet. 
My God, op U vertrou ek; 
laat my nie beskaamd staan nie; 
laat my vyande oor my nie juig nie.
Psalm 25:2

Donderdag 17 Maart 2016

Tot U, o HERE, hef ek my siel op {psalm25}

'n Psalm van Dawid. Alef. Tot U, o HERE, hef ek my siel op. Psalm 25 :1 #afrikaans #bybelvers

'n Psalm van Dawid. 

Alef.  

Tot U, o HERE, hef ek my siel op.


Psalm 25 :1

Maandag 14 Maart 2016

Ons sondes verruil vir geregtigheid in Jesus Christus

Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.  2 Korinthiërs 5:21 #afrikaans #bybelvers

Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie,

sonde vir ons gemaak,

sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.

2 Korinthiërs 5:21


Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.  2 Korinthiërs 5:21 #afrikaans #bybelvers

Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.  2 Korinthiërs 5:21 #afrikaans #bybelvers
lockscreen / wallpaper

Maandag 07 Maart 2016

om te soek en te red wat verlore was

Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.  Lukas 19:10 #afrikaans #bybelvers

Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.

Lukas 19:10