Bladsye

Woensdag 02 November 2016

Die liefde

Die liefde is lankmoedig en vriendelik; die liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase nie,
handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie,
is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.
Dit bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.
1 Korinthiërs 13:4-7

lockscreen / mobile wallpaper

Donderdag 23 Junie 2016

My hulp is van die Here

'n Bedevaartslied.
Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?

My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Psalm 121:1-2

facebook cover
lockscreen

Donderdag 12 Mei 2016

Die oë van die Here - Psalm 34

Die oë van die Here is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep. PSALMS 34:16 AFR53 #afrikaans #bybelvers

Die oë van die Here is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep.
PSALMS 34:16 AFR53

Die oë van die Here is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep. PSALMS 34:16 AFR53 #afrikaans #bybelvers

Die oë van die Here is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep. PSALMS 34:16 AFR53 #afrikaans #bybelvers
lockscreen

Saterdag 16 April 2016

Dink, Here, aan u barhartigheid

Sajin.  Dink, Here , aan u barmhartigheid  en u goedertierenhede,  want dié is van ewigheid af.  PSALMS 25:6 #afrikaans #bybelvers

Sajin. 
Dink, Here , aan u barmhartigheid 
en u goedertierenhede, 
want dié is van ewigheid af.

PSALMS 25:6

Donderdag 14 April 2016

Lei my in U waarheid {Psalm25}

He. Lei my in u waarheid en leer my,  want U is die God van my heil.  U verwag ek die hele dag. Psalm 25:5 #afrikaans #bybelvers

He. Lei my in U waarheid en leer my, 
want U is die God van my heil. 
U verwag ek die hele dag.
Psalm 25:5

Maandag 11 April 2016

Jesus - die weg, die waarheid, die lewe

Jesus antwoord hom:  Ek is die weg en die waarheid en die lewe;  niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.  Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus

Jesus antwoord hom:
Ek is die weg en die waarheid en die lewe;
niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Johannes 14:6

Jesus antwoord hom:  Ek is die weg en die waarheid en die lewe;  niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.  Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus

Jesus antwoord hom:  Ek is die weg en die waarheid en die lewe;  niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.  Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus
facebook cover

Jesus antwoord hom:  Ek is die weg en die waarheid en die lewe;  niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.  Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus
lockscreen/ wallpaper vir jou foon 

Donderdag 07 April 2016

Woensdag 06 April 2016

Almal wat U verwag sal nie beskaamd staan nie

Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie.   Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak.   PSALMS 25:3   AFR53 #afrikaans #bybelvers

Gimel. Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie.

 Hulle sal beskaamd staan wat troueloos handel sonder oorsaak.

PSALM 25:3 

AFR53

Woensdag 30 Maart 2016

Die geloof is uit die gehoor

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God. Romeine 10:17 #afrikaans #bybelveers

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God.
Romeine 10:17

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God. Romeine 10:17 #afrikaans #bybelveers

Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God. Romeine 10:17 #afrikaans #bybelveers
Facebook cover

Vrydag 18 Maart 2016

My God, op U vertrou ek {Psalm25}

 Bet.  My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. Psalm 25:2 #afrikaans #bybelvers

Bet. 
My God, op U vertrou ek; 
laat my nie beskaamd staan nie; 
laat my vyande oor my nie juig nie.
Psalm 25:2

Donderdag 17 Maart 2016

Tot U, o HERE, hef ek my siel op {psalm25}

'n Psalm van Dawid. Alef. Tot U, o HERE, hef ek my siel op. Psalm 25 :1 #afrikaans #bybelvers

'n Psalm van Dawid. 

Alef.  

Tot U, o HERE, hef ek my siel op.

Psalm 25 :1

Maandag 14 Maart 2016

Ons sondes verruil vir geregtigheid in Jesus Christus

Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.  2 Korinthiërs 5:21 #afrikaans #bybelvers

Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie,

sonde vir ons gemaak,

sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.

2 Korinthiërs 5:21

Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.  2 Korinthiërs 5:21 #afrikaans #bybelvers

Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom.  2 Korinthiërs 5:21 #afrikaans #bybelvers
lockscreen / wallpaper

Maandag 07 Maart 2016

om te soek en te red wat verlore was

Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.  Lukas 19:10 #afrikaans #bybelvers

Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.

Lukas 19:10

Maandag 29 Februarie 2016

Werp al julle bekommernis op Hom

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus 5:7 #afrikaans #bybelvers

 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.

1 Petrus 5:7

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus 5:7 #afrikaans #bybelvers
lockscreen / wallpaper

Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus 5:7 #afrikaans #bybelvers
lockscreen / wallpaper
Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Petrus 5:7 #afrikaans #bybelvers
facebook cover

Donderdag 04 Februarie 2016

Voete soos die van 'n ribbok

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

Habakuk 3:19

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.  Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers
lockscreen / wallpaper vir jou foon

Maandag 01 Februarie 2016

Ek het julle uitverkies

Johannes 15:16   Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, sodat wat julle die Vader ook al in my Naam vra, Hy julle dit kan gee. #afrikaans #bybelvers

Johannes 15:16

Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, sodat wat julle die Vader ook al in my Naam vra, Hy julle dit kan gee.

Woensdag 20 Januarie 2016

Ons het Hom lief

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.   1 Johannes 4:19 #afrikaans #bybelvers

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. 

1 Johannes 4:19

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.   1 Johannes 4:19 #afrikaans #bybelvers

1Johannes 4:18-21

18Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie.
19 Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
20 As iemand sê: Ek het God lief — en sy broeder haat, is hy ’n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?
21En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.
Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het. #afrikaans #bybelvers

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.   1 Johannes 4:19 #afrikaans #bybelvers
lockscreen

Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.   1 Johannes 4:19 #afrikaans #bybelvers
Ons het Hom lief, omdat Hy ons eerste liefgehad het.   1 Johannes 4:19 #afrikaanse #bybelvers

Vrydag 01 Januarie 2016

Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11